smarTTeaching: chemistry and physics

e-lectures and worksheets
 

Afrikaans:

Aktivering van die Direct-Science e-Boek (nadat dit afgelaai is):

  •  

    Maak die Direct-Science e-Boek oop vanaf die Ikoon.

     

  • Epos die "Gebruikerskode" (sowel as die woorde, "Afrikaanse Weergawe") van die e-boek na direct.science.activation@gmail.com en versoek 'n aktiveringskode.
  • Die aktiveringskode sal aan jou ge-epos word - volg die instruksies (hieronder) vir aktivering van die e-boek.
  • Maak die e-Boek oop
  • Kliek op Indeks
  • Kliek op enige Graad
  • Kliek op  Aktiveer Lesings
  • Tik die kode in die ruimtes
  • Kliek op Aktiveer
  • Kliek op enige Lesing
  • 'n Vervaldatum sal sigbaar wees
  • Lesings, werksblaaie en oefeninge kan nou oop gemaak word.